emulsifiseer [boodskap #137268] |
Sat, 17 July 2021 20:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
emulsifiseer
Afbreking: e•mul•si•fi•seer
Werkwoord: emulsifiseer
Verlede tyd: het geëmulsifiseer
Betekenis:
• Tot 'n emulsie vorm ('n suspensie van stowwe wat gewoonlik nie meng nie).
Gebruik:
• As 'n mens die olie te vinnig byvoeg sal die slaaisous skei en nie behoorlik emulsifiseer nie.
Sinoniem:
• emulgeer
Afgelei:
• emulsifisering
Vertaling:
Engels: to emulsify
Nederlands: emulgeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|