snellerien [boodskap #137265] |
Sat, 17 July 2021 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snellerien
Afbreking: snel•le•rien
Selfstandige naamwoord: snellerien
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Outydse middel teen sooibrand; alkaliese stof wat maagsuur verminder en soms by medikasie wat sooibrand veroorsaak gevoeg is.
Gebruik:
• Die newe-effekte van snellerien was blykbaar euforie en stuiptrekkings.
Vertaling:
Engels: snellerien, an antiacid
Nederlands: snellerien, een maagzuurremmer
Nota:
• Die alliterasie, "snelwerkende snellerien", is in die 1940's en 1950's in advertensies gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|