Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omlysting
omlysting [boodskap #137258] Fri, 16 July 2021 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omlysting
Afbreking: om•ly•sting


Selfstandige naamwoord: omlysting
Meervoud: omlystings

Betekenis:
• Dit waarmee die rand van iets (meestal as versiering) omlys, omraam of begrens is.

Gebruik:
• Die motor se sierrooster het 'n verchroomde omlysting.

Sinoniem:
• begrensing
• omraming
• raamwerk

Vertaling:
Engels: framing, framework, setting
Nederlands: omlijsten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nydigheid
Volgende onderwerp: eng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:12:59 UTC 2025