gora [boodskap #137256] |
Fri, 16 July 2021 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gora
Afbreking: go•ra
Selfstandige naamwoord: gora
Meervoud: gora's
Verkleinwoord: gora'tjie
Meervoud van verkleining: gora'tjies
Betekenis:
• 'n Vlak kuil in 'n droë rivierbedding waar grondwater gevind kan word.
Gebruik:
• Die gora het ook net genoeg watter om 'n volstruiseier te vul.
Wisselvorm:
• gorra
• gorê
Sinoniem:
• graafwatergat
• syfergat
Vertaling:
Engels: waterhole in riverbed
Nederlands: waterput in rivierbedding
Nota:
• Leenwoord uit Khoi.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|