tuimeldroër [boodskap #137251] |
Thu, 15 July 2021 10:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuimeldroër
Afbreking: tui•mel•dro•ër
Samestelling: tuimel + droër
Selfstandige naamwoord: tuimeldroër
Meervoud: tuimeldroërs
Verkleinwoord: tuimeldroërtjie
Meervoud van verkleining: tuimeldroërtjies
Betekenis:
• Toestel om nat klere droog te spin.
Gebruik:
• Ma laai die nat wasgoed direk uit die wasmasjien in die tuimeldroër in.
Vertaling:
Engels: tumble dryer
Nederlands: trommeldroger, wasdroger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|