blaam [boodskap #137250] |
Thu, 15 July 2021 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaam
Afbreking: blaam
Selfstandige naamwoord: blaam
Meervoud: –
Betekenis:
• Skuld, smet of aandadigheid.
Gebruik:
• Kan 'n mens ooit onskuldig wees in die oë van God en sonder blaam voor sy Maker staan? [Job 4:17]
Sinoniem:
• aandadigheid
• beskuldiging
• skuld
• smet
• veroordeling
Verwant:
• blameer
• blamering
Vertaling:
Engels: blame, reproach, blemish
Nederlands: blaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|