Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oneties
oneties [boodskap #137248] Thu, 15 July 2021 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oneties
Afbreking: on•e•ties
Samestelling: on- + eties


Byvoeglike naamwoord: oneties
Attributief: onetiese

Betekenis:
• Wat nie eties of moreel regverdigbaar is nie.

Gebruik:
• Dit is oneties om plagiaat te pleeg.

Sinoniem:
• afkeurenswaardig
• onbehoorlik
• sleg
• verwerplik

Antoniem:
• eties

Vertaling:
Engels: unethical
Nederlands: onethisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: timus
Volgende onderwerp: plundery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:14:45 UTC 2025