Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » timus
timus [boodskap #137247] Thu, 15 July 2021 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
timus
Afbreking: ti•mus


Selfstandige naamwoord: timus
Meervoud: timusse
Verkleinwoord: timussie
Meervoud van verkleining: timussies

Betekenis:
• 'n Endokriene klier tussen die borsbeen en die lugpyp wat 'n rol by die ontwikkeling van immuniteit speel.

Gebruik:
• Die timus is veral aktief tydens die kinderjare, maar neem af namate 'n mens ouer word.

Sinoniem:
• timusklier

Vertaling:
Engels: thymus
Nederlands: thymus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbeweeg
Volgende onderwerp: oneties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:20:10 UTC 2025