reënboognasie [boodskap #137231] |
Wed, 14 July 2021 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reënboognasie
Afbreking: reën•boog•na•sie
Samestelling: reënboog + nasie
Selfstandige naamwoord: reënboognasie
Meervoud: reënboognasie
Verkleinwoord: reënboognasie
Meervoud van verkleining: reënboognasie
Betekenis:
• 'n Utopiese nasie wat uit verskeie etniese volke en groeperinge saamgestel is.
Gebruik:
• Suid-Afrika word sedert 1994 as 'n reënboognasie beskryf, maar 'n mens wonder soms of 'n land met 11 ampstale ooit een land moes gewees het.
Vertaling:
Engels: rainbow nation
Nederlands: regenboognatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|