Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderskraging
onderskraging [boodskap #137229] Tue, 13 July 2021 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderskraging
Afbreking: on•der•skra•ging
Samestelling: onderskraag + -ing


Selfstandige naamwoord: onderskraging
Meervoud: onderskragings

Betekenis:
• Die handeling van onderskraag (ondersteun en bystaan).

Gebruik:
• Ek sou dit nooit sonder jou onderskraging en aanmoediging kon doen nie!

Sinoniem:
• aanmoediging
• bystand
• hulpverlening
• ondersteuning
• steun

Vertaling:
Engels: support
Nederlands: steun

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teologies
Volgende onderwerp: twak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:45:39 UTC 2025