teologies [boodskap #137228] |
Tue, 13 July 2021 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teologies
Afbreking: teo•lo•gies
Byvoeglike naamwoord: teologies
Attributief: teologiese
Betekenis:
• Wat die teologie (godsgeleerdheid) betref.
Gebruik:
• Teologiese studie fokus op verskillende vrae oor die Bybel en die lewe.
Sinoniem:
• godsgeleerd
Afkorting:
• teol.
Verwant:
• teologie
• teoloog
Vertaling:
Engels: theologically, theological
Nederlands: theologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|