Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meesterstuk
meesterstuk [boodskap #137223] Tue, 13 July 2021 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meesterstuk
Afbreking: mee•ster•stuk
Samestelling: meester + stuk


Selfstandige naamwoord: meesterstuk
Meervoud: meesterstukke
Verkleinwoord: meesterstukkie
Meervoud van verkleining: meesterstukkies

Betekenis:
• 'n Werk van uitmuntende kreatiwiteit, vaardigheid of vakmanskap.

Gebruik:
• Mozart was 'n bekroonde komponis wat die een verstommende meesterstuk na die ander gekomponeer het.

Sinoniem:
chef d'oeuvre
• juweel
magnum opus
• meesterwerk
• pragstuk

Vertaling:
Engels: masterpiece
Nederlands: meesterstuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: partitief
Volgende onderwerp: minnares
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:40:20 UTC 2025