messel [boodskap #137221] |
Tue, 13 July 2021 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
messel
Afbreking: mes•sel
Werkwoord: messel
Verlede tyd: het gemessel
Betekenis:
• Om met sement en stene te bou.
Gebruik:
• Die messelaar is besig om die muur te messel.
Afgelei:
• inmessel
• messelaar
• messelary
• messelby
• messeldagha
• messelkalk
• messelklei
• messelklippe
• messellyn
• messelvoeg
• messeltroffel
• messelwerk
• toemessel
Vertaling:
Engels: to build, lay bricks
Nederlands: metselen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|