menige [boodskap #137218] |
Di, 13 Julie 2021 07:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menige
Afbreking: me•ni•ge
Onbepaalde telwoord: menige
Betekenis:
• Baie meer as een keer.
Gebruik:
• Die mense moes menige aand sonder kos gaan slaap.
Sinoniem:
• baie
• etlike
• heelwat
• menigeen
• talle
• veel
• velerlei
• verskeie
Vertaling:
Engels: many, several
Nederlands: menige
Nota:
• Die selfstandige naamwoord wat op "menige" volg in meestal in die enkelvoud.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|