Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desimeter
desimeter [boodskap #137215] Mon, 12 July 2021 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
desimeter
Afbreking: de•si•me•ter
Samestelling: desi- + meter


Selfstandige naamwoord: desimeter
Meervoud: desimeters
Verkleinwoord: desimetertjie
Meervoud van verkleining: desimetertjies

Betekenis:
• 'n Lengte gelykstaande aan 'n tiende van 'n meter (10-1m), 10 sentimeter, of 100 millimeter.

Gebruik:
• Die pyp is twee desimeter te lank.

Afkorting:
• dm

Vertaling:
Engels: decimetre, decimeter
Nederlands: decimeter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: millimeter
Volgende onderwerp: omstander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:48:40 UTC 2025