nuttig [boodskap #137210] |
Mon, 12 July 2021 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuttig
Afbreking: nut•tig
Samestelling: nut + -ig
Byvoeglike naamwoord: nuttig
Vergrotende trap: nuttiger
Oortreffende trap: nuttigste
Attributief: nuttige
Partitief: nuttigs
Betekenis:
• Wat nut het; bruikbaar is.
Gebruik:
• Dankie, ek sal die geskenk nuttig kan gebruik.
Sinoniem:
• bruikbaar
• dienstig
• funksioneel
• handig
• nodig
• paslik
• voordelig
Antoniem:
• nutteloos
• onbruikbaar
Afgelei:
• nuttigheid
Vertaling:
Engels: useful, handy
Nederlands: nuttig
Werkwoord: nuttig
Verlede tyd: het genuttig
Betekenis:
• Om iets te eet of te drink; voedsel inneem.
Gebruik:
• Ons nuttig braaivleis vir aandete.
Sinoniem:
• drink
• eet
• konsumeer
• neem
• verorber
• verslind
Vertaling:
Engels: to consume, take sustenance
Nederlands: nuttigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|