gemotiveerd [boodskap #137209] |
Mon, 12 July 2021 14:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemotiveerd
Afbreking: ge•mo•ti•veerd
Byvoeglike naamwoord: gemotiveer, gemotiveerd
Attributief: gemotiveerde
Betekenis:
• Wat goed gemotiveer is (van goeie bewyse/redes voorsien, of gedryf om iets te doen).
Gebruik:
• Dit is belangrik om deur hierdie moeilike tye positief en gemotiveerd te bly.
Wisselvorm:
• gemotiveer
Sinoniem:
• gedrewe
• geesdriftig
• opgesweep
Antoniem:
• ongemotiveerd
Vertaling:
Engels: motivated
Nederlands: gemotiveerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|