meld [boodskap #137206] |
Sun, 11 July 2021 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meld
Afbreking: meld
Werkwoord: meld
Verlede tyd: het gemeld
Betekenis:
• Om iets bekend te maak; laat weet.
Gebruik:
• Meld jou naam en die doel van jou besoek.
• Sy het in haar brief gemeld dat sy met vakansie gaan.
Sinoniem:
• bekendmaak
• berig
• inlig
• meedeel
• noem
• rapporteer
• sê
• verwittig
Afgelei:
• aanmeld
• afmeld
• vermeld
Vertaling:
Engels: to mention, announce, inform, report, state
Nederlands: melden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|