Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drassig
drassig [boodskap #137203] Sun, 11 July 2021 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drassig
Afbreking: dras•sig


Byvoeglike naamwoord: drassig
Vergrotende trap: drassiger
Oortreffende trap: drassigste
Attributief: drassige

Betekenis:
• Soos grond wat sag en met water deurdrenk is.

Gebruik:
• Die land was drassig en kon nie met 'n trekker bewerk word nie.

Sinoniem:
• deurslagtig
• flodderig
• moerasagtig
• vleiagtig

Afgelei:
• drassigheid

Vertaling:
Engels: marshy, boggy, swampy, morassy
Nederlands: drassig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matig
Volgende onderwerp: skeiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:35:47 UTC 2025