Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matig
matig [boodskap #137202] Sun, 11 July 2021 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
matig
Afbreking: ma•tig


Byvoeglike naamwoord: matig
Vergrotende trap: matiger
Oortreffende trap: matigste
Attributief: matige
Partitief: matigs

Betekenis:
• Nie te min of te veel nie; middelmatig en nie oordrewe nie.

Gebruik:
• Eet matig, anders word jy maklik vet.
• Die gebied het 'n matige klimaat.

Afgelei:
• matigheid
• matiging

Vertaling:
Engels: moderate, mild, average
Nederlands: matig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sentrifugaal
Volgende onderwerp: drassig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:47:46 UTC 2025