sentrifugaal [boodskap #137201] |
Sun, 11 July 2021 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sentrifugaal
Afbreking: sen•tri•fu•gaal
Byvoeglike naamwoord: sentrifugaal
Attributief: sentrifugale
Betekenis:
• Wat weg van die middelpunt of sentrum beweeg.
Gebruik:
• As illustrasie van sentrifugale krag, roer 'n glas water vinnig en let op hoe die water weg van die middel na die kante beweeg.
Sinoniem:
• middelpuntvliedend
Antoniem:
• middelpuntsoekend
• sentripetaal
Vertaling:
Engels: centrifugal
Nederlands: centrifugaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|