Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disrespek
disrespek [boodskap #137196] Sat, 10 July 2021 15:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
disrespek
Afbreking: dis•re•spek
Samestelling: dis- + respek


Selfstandige naamwoord: disrespek
Meervoud:

Betekenis:
• Sonder die nodige respek en agting.

Gebruik:
• Dit is skokkend dat hulle mense met soveel disrespek kan behandel.

Sinoniem:
• minagting
• oneerbiedigheid
• onguns

Antoniem:
• agting
• eerbied
• respek

Vertaling:
Engels: disrespect
Nederlands: respectloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winkelhaak
Volgende onderwerp: seil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 19:52:09 UTC 2025