winkelhaak [boodskap #137195] |
Sat, 10 July 2021 13:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winkelhaak
Afbreking: win•kel•haak
Samestelling: winkel + haak
Selfstandige naamwoord: winkelhaak
Meervoud: winkelhake
Verkleinwoord: winkelhakie
Meervoud van verkleining: winkelhakies
Betekenis:
• Handgereedskap om loodregte hoeke uit te meet of af te merk.
• 'n Reghoekige skeur in klere.
Gebruik:
• Die bouer gebruik 'n winkelhaak om te kyk of die muur loodreg staan.
• Jy het 'n winkelhaak in jou hemp.
Afgelei:
• kombinasiewinkelhaak
• staalwinkelhaak
Vertaling:
Engels: try square, carpenter's square; L-shaped tear in cloth
Nederlands: winkelhaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|