brandsiek [boodskap #137191] |
Sat, 10 July 2021 10:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandsiek
Afbreking: brand•siek
Samestelling: brand + siek
Byvoeglike naamwoord: brandsiek
Attributief: brandsiek
Betekenis:
• Wat aan brandsiekte ly ('n velsiekte wat deur myte veroorsaak word).
Gebruik:
• 'n Brandsiek dier kry jeukkolle waar die hare uitval.
Spreekwoord:
• Een brandsiek skaap, kan die hele trop aansteek. [Een slegte mens kan baie mense verkeerd beïnvloed.]
Vertaling:
Engels: mange
Nederlands: schurft
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|