Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgestomp
afgestomp [boodskap #137189] Sat, 10 July 2021 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgestomp
Afbreking: af•ge•stomp


Byvoeglike naamwoord: afgestomp
Attributief: afgestompte

Betekenis:
• Wat meegevoel verloor het; oor tyd of met herhaling minder fyngevoelig geraak het.

Gebruik:
• Ons raak so afgestomp dat ons nie eers meer geskok is oor wat mense aan mekaar doen nie.

Sinoniem:
• ongevoelig
• stomp
• verdof
• verdoof

Afgelei:
• afgestomptheid

Vertaling:
Engels: blunted, made blunt
Nederlands: afgestompt

Nota:
• Ook die verlede tyd van die werkwoord "afstomp", "stomp af", "het afgestomp".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooglopend
Volgende onderwerp: horries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:51:07 UTC 2025