ooglopend [boodskap #137188] |
Sat, 10 July 2021 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooglopend
Afbreking: oog•lo•pend
Byvoeglike naamwoord: ooglopend
Vergrotende trap: ooglopender
Oortreffende trap: ooglopendste
Attributief: ooglopende
Partitief: ooglopends
Betekenis:
• Wat maklik is om te sien en 'n mens opval.
Gebruik:
• Hy hou ooglopend baie van jou.
Wisselvorm:
• in-die-oog-lopend
Sinoniem:
• duidelik
• markant
• opmerklik
• opsigtelik
• opvallend
• prominent
• treffend
Antoniem:
• onopvallend
Vertaling:
Engels: conspicuous, striking
Nederlands: opvallend, in het oog springend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|