masels [boodskap #137181] |
Fri, 09 July 2021 10:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
masels
Afbreking: ma•sels
Selfstandige naamwoord: masels
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kindersiekte wat 'n hoë koors en 'n rooi uitslag meebring.
Gebruik:
• Masels is hoogs aansteeklik en die pasiënt word in afsondering verpleeg om verspreiding te bekamp.
Sinoniem:
• Duitse masels
• rubella
Afgelei:
• varkmasels
Vertaling:
Engels: measles, rubeola
Nederlands: mazelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|