Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groothandel
groothandel [boodskap #137174] Thu, 08 July 2021 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
groothandel
Afbreking: groot•han•del
Samestelling: groot + handel


Selfstandige naamwoord: groothandel
Meervoud:

Betekenis:
• Handel in grootmaat, hoofsaaklik van fabrikante aan kleinhandelaars.

Gebruik:
• Hoekom is die produk soveel duurder in die klein- as in die groothandel?

Antoniem:
• kleinhandel

Afgelei:
• groothandelaar
• groothandelkwekery
• groothandelprys
• groothandelsaak
• groothandelverkope
• groothandelsbedryf
• groothandelsfirma
• groothandelsgoedere
• groothandelshuis
• groothandelsprys
• groothandelwinkel

Vertaling:
Engels: wholesale
Nederlands: groothandel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landelik
Volgende onderwerp: blitsskare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:59:25 UTC 2025