landelik [boodskap #137173] |
Thu, 08 July 2021 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landelik
Afbreking: lan•de•lik
Byvoeglike naamwoord: landelik
Attributief: landelike
Betekenis:
• Soos op die platteland ('n plaas of 'n klein dorpie).
Gebruik:
• Die gebied is hoofsaaklik landelik met genoeg water en grond vir boerdery.
Sinoniem:
• arkadies
• herderlik
• idillies
• pastoraal
• plattelands
• rustig
Antoniem:
• stedelik
Afgelei:
• landelikes
• landelikheid
Vertaling:
Engels: rural, country, rustic
Nederlands: landelik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|