Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magtig
magtig [boodskap #137171] Thu, 08 July 2021 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
magtig
Afbreking: mag•tig


Byvoeglike naamwoord: magtig
Vergrotende trap: magtiger
Oortreffende trap: magtigste
Attributief: magtige
Partitief: magtigs

Betekenis:
• Wat mag en invloed besit; sterk is.

Gebruik:
• Napoleon het 'n magtige leër opgebou.

Vertaling:
Engels: mighty, powerful
Nederlands: machtig


Werkwoord: magtig
Verlede tyd: het gemagtig

Betekenis:
• Om toestemming te verleen; goedkeur; kragtig; toelaat; vergun.

Gebruik:
• Die transaksie is nie gemagtig nie.

Afgelei:
• magtiging

Vertaling:
Engels: to authorise, warrant, empower
Nederlands: machtigen


Tussenwerpsel: magtig

Betekenis:
• Uitroep van verbasing.

Gebruik:
• My magtig broer, kom in!

Wisselvorm:
• magtie
• mastig

Afgelei:
• almagtig

Vertaling:
Engels: heavens!, my God!
Nederlands: machtig!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flop
Volgende onderwerp: majesteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:36:22 UTC 2025