flop [boodskap #137170] |
Thu, 08 July 2021 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flop
Afbreking: flop
Selfstandige naamwoord: flop
Meervoud: floppe
Verkleinwoord: floppie
Meervoud van verkleining: floppies
Betekenis:
• (informeel) 'n Mislukking.
Gebruik:
• Die partytjie was 'n totale flop gewees.
Sinoniem:
• debakel
• fiasko
• flater
• fout
• mislukking
Vertaling:
Engels: failure, disaster, flop
Nederlands: flop
Werkwoord: flop
Verlede tyd: het geflop
Betekenis:
• Om te faal of te misluk.
Gebruik:
• Die koek het geflop.
Vertaling:
Engels: to flail, collapse, flop
Nederlands: floppen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|