Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kronkelpad
kronkelpad [boodskap #137169] Thu, 08 July 2021 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kronkelpad
Afbreking: kron•kel•pad
Samestelling: kronkel + pad


Selfstandige naamwoord: kronkelpad
Meervoud: kronkelpaaie
Verkleinwoord: kronkelpaadjie
Meervoud van verkleining: kronkelpaadjies

Betekenis:
• 'n Pad vol draaie en kronkels, of figuurlik, 'n onregstreekse ontwikkeling.

Gebruik:
• Die donkiekar ry met die kronkelpad teen die berg uit.

Sinoniem:
• sigsagpad
• slingerpad

Vertaling:
Engels: winding road
Nederlands: slingerpad, kronkelweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maandeliks
Volgende onderwerp: flop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:53:58 UTC 2025