maandeliks [boodskap #137168] |
Thu, 08 July 2021 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maandeliks
Afbreking: maan•de•liks
Samestelling: maand + -eliks
Byvoeglike naamwoord: maandeliks
Attributief: maandelikse
Betekenis:
• Een keer elke maand.
Gebruik:
• 'n Tydskrif wat maandeliks uitgegee word verskyn twaalf keer per jaar.
Afgelei:
• tweemaandeliks
• driemaandeliks
• viermaandeliks
Vertaling:
Engels: monthly, once a month
Nederlands: maandelijks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|