klankverskynsel [boodskap #137163] |
Wed, 07 July 2021 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klankverskynsel
Afbreking: klank•ver•skyn•sel
Samestelling: klank + verskynsel
Selfstandige naamwoord: klankverskynsel
Meervoud: klankverskynsels
Verkleinwoord: klankverskynseltjie
Meervoud van verkleining: klankverskynseltjies
Betekenis:
• (fonetiek) Die manier waarop mense die klanke van woorde produseer en uitspreek.
Gebruik:
• Ronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met geronde lippe uitgespreek word, soos met die woord huil.
Hiponiem:
• assimilasie
• letteruitspraak
• nasalisering
• ronding
• ontronding
• oorronding
• vokaalreduksie
Vertaling:
Engels: sound phenomenon, acoustic phenomenon
Nederlands: geluidsfenomeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|