Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterdogtig
agterdogtig [boodskap #137162] Tue, 06 July 2021 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterdogtig
Afbreking: ag•ter•dog•tig
Samestelling: agterdog + -tig


Byvoeglike naamwoord: agterdogtig
Vergrotende trap: agterdogtiger
Oortreffende trap: agterdogtigste
Attributief: agterdogtige
Partitief: agterdogtigs

Betekenis:
• Vermoed iets is nie soos dit lyk nie; dinge nie heeltemal vertrou nie.

Gebruik:
• Ek het agterdogtig geraak toe hy vir my rekeningnommer vra.

Sinoniem:
• argwanend
• huiwerig
• ongelowig
• skepties
• suspisieus
• wantrouend
• wantrouig

Afgelei:
• agterdogtig

Vertaling:
Engels: suspicious, distrustful
Nederlands: achterdochtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reisgids
Volgende onderwerp: klankverskynsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:57:53 UTC 2025