diskus [boodskap #137159] |
Tue, 06 July 2021 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diskus
Afbreking: dis•kus
Selfstandige naamwoord: diskus
Meervoud: diskusse
Betekenis:
• 'n Sport waar daar gekyk word wie 'n skyf die verste kan gooi, of die werpskyf self.
Gebruik:
• Hy wil graag eendag die wêreldkampioen in diskus en gewigstoot wees.
Afgelei:
• diskusgooi
• diskusgooier
• diskusgooister
• diskuswerper
Vertaling:
Engels: discus
Nederlands: discus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|