Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsentries
konsentries [boodskap #137157] Tue, 06 July 2021 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vier konsentriese sirkels.
Vier konsentriese sirkels.
konsentries
Afbreking: kon•sen•tries


Byvoeglike naamwoord: konsentries
Attributief: konsentriese

Betekenis:
• Met 'n gemeenskaplike middelpunt.

Gebruik:
• Twee figure (soos sirkels of vierkante) is konsentries as beide dieselfde middelpunt het.

Sinoniem:
• eenmiddelpuntig
• gelykmiddelpuntig

Vertaling:
Engels: concentric
Nederlands: concentrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telbord
Volgende onderwerp: parkeerterrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 19:44:15 UTC 2025