Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strook
strook [boodskap #137154] Mon, 05 July 2021 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strook
Afbreking: strook


Selfstandige naamwoord: strook
Meervoud: stroke
Verkleinwoord: strokie
Meervoud van verkleining: strokies

Betekenis:
• 'n Lang, smal stuk van iets.

Gebruik:
• 'n Strand is 'n oop strook land langs die kus.

Sinoniem:
• baan
• band
• reep

Afgelei:
• agterstrook
• dwarsstrook
• landingstrook
• landstrook
• rokstrook
• rugstrook

Vertaling:
Engels: strip, band, belt
Nederlands: strook


Werkwoord: strook
Verlede tyd: het gestrook

Betekenis:
• Om ooreen te stem.

Gebruik:
• Dié optrede strook nie met sy karakter nie.

Vertaling:
Engels: to tally, match
Nederlands: stroken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pakket
Volgende onderwerp: telling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:39:45 UTC 2025