Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » destruktief
destruktief [boodskap #137152] Mon, 05 July 2021 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
destruktief
Afbreking: de•struk•tief


Byvoeglike naamwoord: destruktief
Vergrotende trap: destruktiewer
Oortreffende trap: destruktiefste
Attributief: destruktiewe
Partitief: destruktiefs

Betekenis:
• Wat negatief is of skade aanrig.

Gebruik:
• Om oorvriendelik te wees, is somtyds net so destruktief as om onvriendelik te wees.

Sinoniem:
• afbrekend
• vernietigend
• vernielsiek
• verwoestend

Antoniem:
• konstruktief

Verwant:
• destruksie

Vertaling:
Engels: destructive
Nederlands: destructief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afbrekend
Volgende onderwerp: pakket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:58:04 UTC 2025