afbrekend [boodskap #137151] |
Mon, 05 July 2021 14:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afbrekend
Afbreking: af•bre•kend
Samestelling: afbreek + -end
Byvoeglike naamwoord: afbrekend
Vergrotende trap: afbrekender
Oortreffende trap: afbrekendste
Attributief: afbrekende
Partitief: afbrekends
Betekenis:
• Wat negatief is en afbreek; nie opbou nie.
Gebruik:
• 'n Mens kan kritiek lewer sonder om afbrekend te wees.
Sinoniem:
• destruktief
• neerhalend
• vernietigend
• verwoestend
Antoniem:
• opbouend
Vertaling:
Engels: destructive
Nederlands: afbrekend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van afbreek.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|