stoomtrein [boodskap #137148] |
Mon, 05 July 2021 13:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoomtrein
Afbreking: stoom•trein
Samestelling: stoom + trein
Selfstandige naamwoord: stoomtrein
Meervoud: stoomtreine
Verkleinwoord: stoomtreintjie
Meervoud van verkleining: stoomtreintjies
Betekenis:
• 'n Trein met 'n lokomotief wat deur stoomkrag aangedryf word.
Gebruik:
• Sy neem die stoomtrein na Magaliesburg.
Afgelei:
• stoomtreinrit
Vertaling:
Engels: steam train
Nederlands: stoomtrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|