Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » billikheid
billikheid [boodskap #137146] Mon, 05 July 2021 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
billikheid
Afbreking: bil•lik•heid
Samestelling: billik + -heid


Selfstandige naamwoord: billikheid
Meervoud: billikhede

Betekenis:
• Volgens wat reg en billik is.

Gebruik:
• Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer. [2 Samuel 8:15]

Sinoniem:
• geregtigheid
• regmatigheid
• redelikheid

Antoniem:
• onbillikheid

Afgelei:
• billikheidshalwe
• billikheidsreg

Vertaling:
Engels: fairness, equity
Nederlands: billijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geregtigheid
Volgende onderwerp: stoomtrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:39:23 UTC 2025