Re: Aan Leendert: die Afrikaner en sy geskiedenis [boodskap #15044] |
Thu, 21 May 1998 00:00 |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> Leendert,
> Jy beskuldig my dat ek die geskiedenis van die
> Afrikaner probeer negeer. Jy baseer jou aanklag op
> die feit dat ek vir iemand gesê het dat hy nie elke
> keer ÂBloedrivier en Bloukrans moet skree wanneer
> daar 'n misdaad gebeur wat deur 'n nie-blanke gepleeg
> word nie. Dat dit gevaarlik is om die gebeurtenisse
> van die verlede (met hulle gekompliseerde oorsake en
> gevolge) om te skep in ikone wat rasse-haat aanmoedig.
Dit is nou van die persoon wat gesê het dis nou die Afrikaner se beurt
om te suffer. Sies Gloudina, vir iemand wat elke keer as daar swart op
wit geweld is Apartheid die skuld gee pas jou selektiewe moraliteit mos
nou nie in by die bostaande woorde nie?
Cheers
Lou
|
|
|