Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » majestueus
majestueus [boodskap #137142] Sun, 04 July 2021 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
majestueus
Afbreking: ma•jes•tu•eus


Byvoeglike naamwoord: majestueus
Attributief: majestueuse

Betekenis:
• Baie groot en indrukwekkend; vol prag en praal.

Gebruik:
• Die Drakensberge reik majestueus na die hemel, terwyl sy watervalle ver na benede stort.

Sinoniem:
• asembenemend
• asemrowend
• grandioos
• groots
• imposant
• indrukwekkend
• kolossaal
• koninklik
• luisterryk
• onbeskryflik
• ontsagwekkend
• oorweldigend
• prinslik
• reusagtig
• statig
• verhewe
• weelderig
• waardig

Spelfout:
• majestieus

Vertaling:
Engels: majestic
Nederlands: majestueus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dromerig
Volgende onderwerp: lywig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:58:35 UTC 2025