luislang [boodskap #137140] |
Sun, 04 July 2021 10:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luislang
Afbreking: lui•slang
Samestelling: lui + slang
Selfstandige naamwoord: luislang
Meervoud: luislange
Verkleinwoord: luislangetjie
Meervoud van verkleining: luislangetjies
Betekenis:
• 'n Groot, nie-giftige slang wat sy prooi doodwurg en dan insluk.
Gebruik:
• Ondanks sy grootte en krag hou die luislang geen gevaar vir die mens in nie.
Vertaling:
Engels: python
Nederlands: python
Nota:
• Vroeër is "boa" en "luislang" as sinonieme beskou, maar 'n luislange eiers lê terwyl 'n boa lewend die lewe skenk.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|