bekommernis [boodskap #137137] |
Sun, 04 July 2021 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekommernis
Afbreking: be•kom•mer•nis
Samestelling: bekommer + -nis
Selfstandige naamwoord: bekommernis
Meervoud: bekommernisse
Verkleinwoord: bekommernissie
Meervoud van verkleining: bekommernissies
Betekenis:
• Iets wat 'n mens bekommer.
Gebruik:
• Geen bekommernis is té groot of té klein om aan God oor te laat nie.
Sinoniem:
• angs
• besorgdheid
• gemoedstryd
• kwelling
• kommer
• ongemak
• onrustigheid
• onsekerheid
• ontsteltenis
• sorg
• verontrusting
Vertaling:
Engels: concern, anxiety, distress
Nederlands: bekommernis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|