linne [boodskap #137133] |
Sun, 04 July 2021 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linne
Afbreking: lin•ne
Selfstandige naamwoord: linne
Meervoud: linnegoed
Betekenis:
• Materiaal van vlas of hennep, of items soos beddegoed en klere wat daarvan gemaak is.
Gebruik:
• Sy maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en purper. [Spreuke 31:22]
Sinoniem:
• vlasweefsel
Afgelei:
• bedlinne
• linneband
• linnebroek
• linnedraad
• linnehandel
• linnekamer
• linnekas
• linnerok
• linnestof
• linnewewery
• linnewinkel
• linnewol
• saklinne
• tafellinne
Vertaling:
Engels: linen, cloth
Nederlands: linnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|