steggie [boodskap #137132] |
Sat, 03 July 2021 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steggie
Afbreking: steg•gie
Selfstandige naamwoord: steggie
Meervoud: stegge, steggies
Betekenis:
• 'n Stukkie van 'n plant wat afgeknip is om 'n nuwe plant te vorm.
Gebruik:
• Sal u omgee as ek vir my 'n steggie van die pragtige plant afbreek?
Wisselvorm:
• stiggie
Sinoniem:
• afknipsel
• knipsel
• snysel
• takkie
Afgelei:
• roossteggie
• wingerdsteggie
• wortelsteggie
Vertaling:
Engels: cutting, slip
Nederlands: steggie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|