Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stimulus
stimulus [boodskap #137131] Sat, 03 July 2021 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stimulus
Afbreking: sti•mu•lus


Selfstandige naamwoord: stimulus
Meervoud: stimuli, stimulusse
Verkleinwoord: stimulussie
Meervoud van verkleining: stimulussies

Betekenis:
• Iets wat 'n proses aan die gang sit of versterk.

Gebruik:
• Die staat het 'n stimulus van R100 miljard vir kleinsakeondernemings belowe.

Sinoniem:
• aanmoediging
• aansporing
• dryfveer
• hupstoot
• impetus
• impuls
• inspirasie
• inspuiting
• motivering
• prikkel

Verwant:
• stimulasie
• stimuleer

Vertaling:
Engels: stimulus, incentive, incitement
Nederlands: stimulus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegstuur
Volgende onderwerp: steggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:49:06 UTC 2025