leuenaar [boodskap #137124] |
Sat, 03 July 2021 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leuenaar
Afbreking: leu•e•naar
Samestelling: leuen + -aar
Selfstandige naamwoord: leuenaar
Meervoud: leuenaars
Verkleinwoord: leuenaartjie
Meervoud van verkleining: leuenaartjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat jok/lieg; iemand wat leuens vertel.
Gebruik:
• Ken jy iemand wat chronies jok of is jy dalk self 'n kompulsiewe leuenaar?
Sinoniem:
• bedrieër
• grootprater
• huigelaar
• liegbek
• misleier
• spekskieter
• storieverteller
• valsaard
Afgelei:
• aardsleuenaar
• baasleuenaar
Vertaling:
Engels: liar, storyteller, yarner
Nederlands: leugenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|